Posts

Showing posts from November, 2022

Ek dink

 Cogito ergo sum Ek dink, daarom is ek - Descartes Ek dink, daarom vergaan ek - Ekke

Ironie

Ironie Ek vra belowe daar is niks anders moet ons paaie skei en jy belowe daar is niks maar ons paaie skei