Posts

Showing posts from January, 2024

Niks het verander

Jy ry elke oggend en middag dieselfde pad staan steeds elke Sondag op dieselfde plek speel dieselfde akkoorde vir dieselfde liedjies met dieselfde slides en na kerk dieselfde boodskappies op dieselfde tye vir dieselfde vroue niks het verander

Afsluiting

In September was ek daar met my eie oë gaan kyk hartseer en kwaad teruggekom en die boek afgesluit