Niks het verander

Jy ry elke oggend en middag dieselfde pad

staan steeds elke Sondag op dieselfde plek

speel dieselfde akkoorde

vir dieselfde liedjies

met dieselfde slides

en na kerk

dieselfde boodskappies

op dieselfde tye

vir dieselfde vroue

niks het verander



Comments

Popular posts from this blog

Reünie

Vir Johanette...