Twee paaie

My seun,
iewers op die grondpad
het ons mekaar verloor
jy het 'n ander pad begin ry
en ek sukkel om jou weer terug te kry

Comments

Popular posts from this blog

Reünie

Vir Johanette...