Dis ok...
Dis ok
ek's nie kwaad vir jou
sis jy deur jou tande
en straf my met stilte
"mark as unread"
jy leer my
en dissiplineer my
onbewus verkleineer my
jy leer my
en dissiplineer my
onbewus verkleineer my
en ek drink 'n slaappil
om te slaap...
Comments
Post a Comment