Vergifnis
Ek sê ek is jammer
eenmaal, tweemaal, driemaal
maar jy antwoord nie
en vergewe nie
maar vier kersfees -
die geboorte van die
Vredeskind...
Ek sê ek is jammer
eenmaal, tweemaal, driemaal
maar jy antwoord nie
en vergewe nie
maar vier kersfees -
die geboorte van die
Vredeskind...
Comments
Post a Comment