Legkaart

'n Legkaartstuk

in God se koninkryk

Vir jare opsoek

na die plekkie

vir 'n legkaartstuk

wat anders lyk


By die ander stukke

wat ook nie pas

in die mooi gladde prent

vind ek my plek

en word deel van 'n nuwe, 

groter prent -

deur die ander stukke

ingetrek


© Coenie Calitz 2024

Comments

Popular posts from this blog

Reünie

Vir Johanette...